Welkom by

Hartklop Hoop

Op ‘n snikhete dag in November 2019 het ‘n groepie vroue in ‘n klein saaltjie bymekaar gekom.

The devastating drought that has been ongoing for almost 7 years, was slowly suffocating and draining life from our community, both the people and the animals. At this meeting it was decided to find a way to bring hope and purpose back into our lives to help face the uncertainty of our future and our dire circumstances.

Almal het verskillende talente, maar elke ma kan koekies bak. Net daar in die saaltjie waar kerk en basaar gehou word, waar daar gedans en geëet word, waar pilatesklasse en vele meer aangebied word, is die besluit geneem om moue op te rol en te begin bak en Tankwa Karoo Hartklop gebore.

Where there is Life there is Hope

The heart of our community is the little hamlet of Middelpos. It lies halfway between Sutherland and Calvinia at the top of the beautiful Gannaga Pass next to the Tankwa Karoo National Park. Although far from any market and with the ever present problem of transport, a sense of solidarity and a willingness to work hard made these ladies extra enthusiastic and gave them a common purpose and goal.

Deur die eerste besending koekies wat suksesvol afgelewer en betaal is, is die vroue bemagtig en aangespoor om net nog meer te bak en het die” koekies-in-‘n-emmertjie projek” vlerke gekry.

Ons produkte is tuisgemaak en word met die hand vervaardig deur die lede van Hartklop en hul gesinne. For this reason small imperfections and small variations in colour might occur. We are proud of our products and will do our utmost best to deliver products of the highest quality possible to you, our respected client.

Afleweringskoste sal bygevoeg word en afleweringstydperk wissel na gelang van beskikbaarheid van produkte en kan enige iets tussen 2-6 weke duur.

Hartklop Hoop

Contact us

admin@hartklophoop.co.za