Uit eie bodem

Die dames van die Karoo ken hul vleis, inmaak en om vars groente&vrugte te werk om sodoende die rakleeftyd te verleng. Alle produkte word netjies en met sorg higiënies verpak