Koekies in ‘n boks – 1kg

R155.00

‘n Pragtige boksie verpak met wye verskeidenheid koekies van uitstaande gehalte. Jy kan 7 soorte koekies verwag wat gebak is met baie liefde uit ons Karoo kombuise. Hulle is tuisgebak en daarom is die koekies nie almal identies nie.

Hierdie is uitstekende geskenk vir iemand spesiaal.

Weight 1000 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koekies in ‘n boks – 1kg”

Your email address will not be published.